Gedenkdiens: Lappe Laubscher (Donderdag 28 September 2017 in die kapel by Safari-kwekery, Pretoria)
16 Mei 1945 - 24 September 2017
Lappe was 'n geskiedenisnavorser, boekekenner, sportkommentator, joernalis, kerkleier, rubriekskrywer, politikus (plaaslike regering), orator, modelmotor-versamelaar, ensovoorts, maar veral ook 'n familie- en gesinsman. Hy was ons klasmaat en vriend (Johan Lubbe ken hom al van std 4 af, toe hulle saam in Totius-laerskool was).
(Pietie le Roux en Johan Lubbe het die diens op 28/09/2017 in Lynwood, Pretoria bygewoon)

Lappe en Liana met hul vier kleinkinders, dogter (Bea) en seun (Joe) |